Bridgton Sekondêre Skool is 'n Afrikaans medium skool wat aan leerders 'n wye verskeidenheid keuses van vakkombinasies bied en deur middel van 'n holistiese benadering leerders instaat stel om hulle volle potensiaal te bereik op akademiese, sport en kulturele gebiede.
RESPEK
VERANTWOORDBAARHEID
STIPTELIKHEID
INTEGRITEIT
BEVOEGDHEID
OMGEE