Bridgton Sekondêre Skool
Bridgton Sekondêre Skool
Visie
'n Waardegedrewe skoolgemeenskap met toegewyde, innoverende leerders en fasiliteerders.
Missie
Om leerders voor te berei om te kan voldoen aan die diverse eise van die 21ste eeu deur die totale ontwikkeling van elke kind te beklemtoon te belê in goeie moderne hulpbronne en toenemend op soek te wees na [IT] - Inligtingstegnologie om die leerproses te stimuleer asook deur voortgesette samewerking en positiewe verhoudings tussen skool, gemeenskap, ouers en leerders te bewerkstellig
Tel No: 044 274 0836
E-pos: bridgsec@gmail.com
Adres: 02 Bergins Straat
Bridgton
Oudtshoorn
6625